Leadership Training

Leadership Camp / Leierskapskamp

– PHASE 2 ~ 10 – 15 July

Calling all future leaders!

Our leadership program is presented in three phases. Phase one focuses on personal and spiritual growth in all its facets. The second phase focuses on effective outreach and aims to nurture a missionary mindset. The final phase centres around victory over sin and how to abide in Christ. Each phase is held as a separate camp. A maximum of 12 young people can be accommodated per camp. Booking is essential!

We look forward to seeing you all there!

Oproep aan toekomstige leiers!

Ons leierskapsprogram word in drie fases aangebied. Fase een fokus op persoonlike en geestelike groei in al sy fasette. Die tweede fase fokus op effektiewe uitreiking en het ten doel om ‘n missionêre ingesteldheid te koester. Die finale fase sentreer rondom die oorwinning van sonde en hoe om in Christus te bly. Elke fase word as ‘n aparte kamp aangebied. ‘n Maksimum van 12 jongmense kan per kamp geakkommodeer word. Bespreking is noodsaaklik!

Ons sien uit daarna om julle almal daar te sien!